Andri Nieuwoudt

Biography

Dr Andri Nieuwoudt MB,ChB, MMed(O&G) LKOG (SA)
Matriek: in Hoërskool Namakwaland 1967.
Het Ginekologie en Verloskunde praktiseer sedert 1984, eers as konsultant by Tygerberg Hospitaal, Parow, daarna sedert 1986 in Stellenbosch Hospitaal en Hottentots Holland Hospitaal. Sedert 1988 was hy in privaat ginekologiese praktyk in Somerset Wes en Stellenbosch tot 2002, waarna hy as voltydse konsultant in Ginekologie en Verloskunde in Ziekenhuis Zorgsaam te Terneuzen Nederland aangestel was tot sy pensioenering in Desember 2016.

Where to find Andri Nieuwoudt online

Facebook: Facebook profile

Books

Ek Onthou - Boek 3 - Onthou om te onthou: Die reis duur voort
Price: $2.99 USD. Words: 46,060. Language: Afrikaans. Published: August 4, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs
Die reis wat begin het in die stofstrate van ‘n klein myndorpie op die Noordwes grens van Suid Afrika het gelei deur die opleidings eenhede van die Universiteit van Stellenbosch en eers ‘n jong geneesheer uitgespoeg en later na ‘n kort rondreis deur die platteland van Suid Afrika en Suidwes Afrika, ‘n ginekoloog.
Ek Onthou: Boek 2 - Ervarings herinnerings
Price: $2.99 USD. Words: 35,910. Language: Afrikaans. Published: July 21, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs
Hierdie lewensreis word voortgesit: gebore in Alexanderbaai, maar-soos dit maar gaan as jy klein is word jy saamgeneem- waarheen het jy geen seggenskap nie en nog minder beheer oor- het.
Ek Onthou - Boek 1
Price: $2.99 USD. Words: 59,540. Language: Afrikaans. Published: July 18, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Nonfiction » Biography » Autobiographies & Memoirs
Andri Nieuwoudt bring ’n reeks van onthou uit en nooi u uit om die pad saam met hom te loop wat hy geloop het: hy belowe jou hy sal jou nie verveel nie, want hy was anders, en die andersgeit is sy normaal.

Andri Nieuwoudt's tag cloud