BJ Engelbrecht

Biography

Die suide van Namibia se stof loop deur my are. My werke is nie letterkundige meesterstukke met ingewikkelde woorde en frases nie. Dit is geskryf soos ons Afrikaans praat. Ek glo die trefkrag van my gedigte le in die eenvoud daarvan en omdat dit so geskryf is behoort die gedig voor die leser se geestesoog af te speel.

Books

Gedagtes van n Woestynkind
Price: $2.99 USD. Words: 4,240. Language: Afrikaans. Published: April 6, 2014. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry, Fiction » Poetry » Spiritual
Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge in die lewe soos plaasmoorde in Suid Afrika. Gedagtes van n Woestynkind is gewone Afrikaans geskryf deur n doodgewone Afrikaanse taal liefhebber.

BJ Engelbrecht's tag cloud