C N

Biography

****************************** DINGE **************************
Vroeg oggend dou tot die bitter alleen van n grou koue ounag,
Bruin rooi herfs verby die swoeg van nog n bestaan maak dag,
Daar sal jy kry n warm verlange na dinge wat eens daar was,
Dankie dinge, omgee dinge, vashou dinge, een wees dinge,
Dinge wat nooit weer sal pas, behalwe in die bitter alleen
Van n yskoue grou ounag,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,, Cn.

Where to find C N online

Facebook: Facebook profile

Books

Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof
Price: $2.99 USD. Words: 1,220. Language: Afrikaans. Published: July 15, 2018. Categories: Fiction » Poetry » Themes & motifs, Fiction » Poetry » African Poetry
Jy kry digters wat gedigte skryf en jy kry skrywers wat versies skryf. Ek is n versie skrywer want my versies is dinge wat met ons almal kan gebeur, soms mooi dinge,, soms nie sulke mooi dinge. Dinge wat soms emosies wakker maak wat ons nie geweet het ons het nie..
Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,
Price: $2.99 USD. Words: 42,140. Language: Afrikaans. Published: February 9, 2018. Categories: Fiction » Romance » Adult
"Die storie wat hier vertel word, gebeur langs n braaivleis vuur, laat nag tusen twee Bikers, dis dan te verstanne dat net die helfte wat hier gese word, die waarheid is ",,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

C N's tag cloud