Chris Venter

Books

Geseënde Nis
Price: Free! Words: 72,720. Language: Afrikaans. Published: May 4, 2015 . Categories: Nonfiction » Science & Nature » Evolution, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Theology / Apologetics
Waarom is daar 'n heelal – iets in plaas van niks? Is dit 'n vraag wat hom leen tot natuurwetenskaplike ondersoek? Waarskynlik nie. Gelowiges glo dat die heelal bedoel was om te wees, en nie 'n blote chaos te wees nie, maar wel dit wat ons sien, 'n kosmos, “vrugbaar” en vol. Hierdie boek handel oor die evolusie van hierdie volheid.