Emmse Burger

Biography

Emmse Burger is ’n Afrikaanse Christelike skrywer. Sy skryf gedigte, kortverhale en boeke.
Emmse woon in 'n landelike deel van Kwazulu-Natal saam met haar man en drie katte.

Where to find Emmse Burger online


Books

Verf My Vergifnis
Price: $8.62 USD. Words: 43,680. Language: Afrikaans. Published: August 13, 2018. Categories: Fiction » Christian » Romance
Lana Smit word versmoor deur vrees. In Rietjiesvlei ontmoet sy oom Ian en Jacques. Hulle vertel haar van God en hoe Hy haar kan vrymaak. Lana moet kies tussen die haat wat sy koester teenoor haar stiefpa en God se vergifnis.

Emmse Burger's tag cloud

afrikaans    christian    romance