Erika Visagie

Biography

Ek is 'n doodgewone persoon wat die Here liefhet met my hele hart...
Die boek wat ek geskryf het - is vir al die gekneuste mensies daar buite wat te jonk ryp gedruk is deur omstandighede buite hul beheer...

Books

My Liefste
Price: $3.00 USD. Words: 28,390. Language: Afrikaans. Published: April 8, 2015 . Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome, Fiction » Romance » General
Yolandi kry die geleentheid om vir 'n kursus Kaapstad toe te gaan. Sy ontmoet 'n ou kennis op die vlug. Yolandi verkyk haar aan die prag van 'n man wat die kursus aanbied, en wonder of hy getroud is!Romanse volg, jaloesie maak iemand se lewe hel. Yolandi word baie siek... afguns, haat en moord is aan die orde van die dag. 'n verlowing word aangekondig.....
Vader se Sondes
Price: $3.00 USD. Words: 92,600. Language: Afrikaans. Published: March 29, 2015 . Categories: Nonfiction » Relationships & Family » Child abuse, Nonfiction » Relationships & Family » Abuse / general
Anette word van 'n baie jong ouderdom deur haar pa seksueel aangerand. Sy voel moedeloos,en voel haar ma is te veel op werksessies. Haar pa rand haar gereeld seksueel aan,en noem dit haar "straf" omdat sy stout was-min het Anette regtig geweet wat haar pa aan haar doen! Op hoërskool word sy blootgestel aan dit wat haar pa aan haar doen dmv 'n vak wat sy moes neem. Sy HAAT haar pa met 'n passie!