Chantal Pretorius

Biography

Chantal het al as 'n kassier, persoonlike assistent, entrepreneur en administratiewe werk gedoen in die besigheidsbedryf.

Smashwords Interview

What inspires you to get out of bed each day?
Nature, Music, writing, reading, doing homework and family, of course!
When you're not writing, how do you spend your time?
Working in the garden, cooking and I love my tablet games.
Read more of this interview.

Books

Liefdesprofessie
Price: Free! Words: 12,390. Language: Afrikaans. Published: February 5, 2018. Categories: Fiction » Romance » General
Alda storm in Ludick se kantoor en plak haar bedankingsbrief op sy tafel neer. Sy’t genoeg gehad van die skowwejak. Hy’t genoeg vatterig geraak die paar maande wat sy hier gewerk het. Later sal sy ander werk gaan soek. Al gaan dit nie maklik wees nie, want werk is skaars soos hoendertande. Maar sy glo in haarself en sal ’n werk kry!
Liefdesvuur
Price: Free! Words: 18,580. Language: Afrikaans. Published: February 1, 2018. Categories: Fiction » Romance » General
Casandra lees die oggendkoerant. Sy is verstom oor die adverteeringsblaaie van hulle. Meeste van die adverteeringsblokkies is in wit en swart en nie in kleur geprint nie. Sy is in groot moeilikheid vandag! JP gaan nie gelukkig wees met haar nie. Dammit! Is dit ooit haar skuld, wonder sy, en lig een wenkbrou omhoog. Sy is nie vernatwoordelik vir die druk van koerante nie. Die drukkers is. Verdomp.
Engel Vlerke
Price: Free! Words: 2,580. Language: Afrikaans. Published: October 22, 2017. Categories: Fiction » Christian » Contemporary
Sterk hart Alles is harsake dié frustrasies van my; steeds bid, glo ek O Heer, vir wonderwerke om te gebeur; daar’s niks erger as ’n swak hart nie Here, so neem my in jou arms; hou my styf vas.
Refleksies
Price: Free! Words: 2,150. Language: Afrikaans. Published: October 22, 2017. Categories: Fiction » Poetry » Contemporary Poetry
Begrafnis Begrafnis hou is waar ek al my sondes berou; die engelbeeld hou my dop ek drink eerder ’n dop van skok; my vrou: ’n dooie pop in haar graf; dis nag en skielik weer dag.
Amy's Wishes
Price: Free! Words: 4,860. Language: English. Published: October 22, 2017. Categories: Fiction » Horror » General
It is a nice, sunny day with blue skies, no clouds visible, only the masterpiece of perfection. Henri could look at heaven for hours on end, but home sweet home is always a man's best friend after hard days work. And finally, it is the weekend, although he is alone, miserable.
The Rose Garden
Price: Free! Words: 6,100. Language: English. Published: October 22, 2017. Categories: Fiction » Romance » General
Gareth Nicholson walks through his beautiful rose garden. The natural smell of flower aroma drifts in the air around him. Moreover, the tree's blossoms with brownish − yellow-green colours. He looks up at the atmosphere. The blue sky looks vibrant, with no clouds visible, only the sunshine above his head.

Chantal Pretorius' tag cloud


Smashwords book reviews by Chantal Pretorius

  • Poetry on Dec. 21, 2017

    Life is hard and tough. Just like your poetry. I really enjoyed reading your work!