KwartsPublishers

Books

Melisande en die Vikinge
Price: $9.99 USD. Words: 29,080. Language: Afrikaans. Published: November 21, 2016 . Categories: Fiction » Fairy tales
Een slapelose nag word die jong Melisande en haar broer Niek van hulle rustige dorpie, Duinedal, weggeruk op ‘n tydreis na die Viking-nedersetting Trondheim en die jaar 910. Hulle besef dat hulle die sleutel hou tot die mense van Trondheim se oorlewing teen die seeheks en haar wonderbaarlike maar bose amulet.

KwartsPublishers' tag cloud