Pieter Gabriel Mulder

Books

Doringboom - 'n Gedigtebundel wat steek!
Price: Free! Words: 3,790. Language: Afrikaans. Published: March 2, 2014 . Categories: Poetry » Themes & motifs » General
(5.00 from 1 review)
'My kind - ek het nou al dinge gesien wat daai vyftig shades boek soos 'n stukkie brandnekel innie woestyn lat lyk.' Wat kan 'n mens se van Doringboom, behalwe dat dit 'n brandnekel 'n brandnekel noem en die Afrikaanse taal laat juig onder 'n siersteen van metafoor - goor of nie - reguit in die hart van die leser in. Oom Piet vat jou vas by die hart en hy laat nie los met hierdie bundel nie.

Pieter Gabriel Mulder's tag cloud

afrikaner gedigte    gedigte    lewe    liefde    pieter mulder    poetry