Arnold Lacock

Biography

My name is Arnold Lacock. I am an ex-newspaper reporter/columnist/editor. I grew up in Bellville, Western Cape (South Africa). I studied Art and love to paint when I'm not writing. I write mainly poetry and fiction in Afrikaans. I have also written several plays. Currently I am involved in a cabaret (about love), which I wrote and which will go on stage in the near future. I actively take part and will be doing some of my poetry and prose in the production. I am also busy writing a children's book in English.

My naam is Arnold Lacock. Ek is 'n oud koerant verslaggewer/rubriekskrywer/redakteur. Ek het opgegroei in Bellville in die Weskaap. Ek het kuns gestudeer en skilder graag wanneer ek nie skryf nie.Ek skryf hoofsaaklik gedigte en fiksie in Afrikaans. Ek het ook verskeie toneelstukke geskryf. Ek is tans betrokke by 'n kabaret (oor die liefde) wat ek geskryf het en wat binnekort opgevoer sal word. Ekself neem deel en doen van my gedigte en prosa daarin. Ek is tans ook besig om 'n kinderboek in Engels te skryf.

Books

Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale
Price: Free! Words: 12,740. Language: Afrikaans. Published: January 28, 2017. Categories: Fiction » Christian » Short stories
Ek onthou toe Hy by die heuwel aankom. Hy het lomp oor ‘n klip gestruikel en ek kon sien dat hy moeg tot die dood was. Ek het vorentoe gegaan om hom te probeer help, maar ‘n soldaat het my teruggestamp. Lees nou verder aan hierdie verstommende verhaal van Sy liefde vir die mens en ander Bybel geinspireerde verhale
Koms van die Elwe
Price: Free! Words: 15,800. Language: Afrikaans. Published: January 9, 2017. Categories: Fiction » Fantasy » Short stories
DIT was ‘n tyd voor tyd bestaan het. ‘n Sluwe dier is uit die verrotte opdrifsels van die eerste aardkors gevorm. Na die slym van eeue van sy lyf gedrup het, het die nagwind van die verborge maan asem in hom geblaas.Lees nou Koms van die Elwe en verskeie ander Fantasie Verhale
Om 'n Vrou Lief te he
Price: Free! Words: 4,880. Language: Afrikaans. Published: October 24, 2016. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry
Hierdie is 'n digbundel gedigte met 58 liefdesgedigte veral vir haar wat passievol met die liefde omgaan
Don Juan kry 'n Vryersles
Price: Free! Words: 23,400. Language: Afrikaans. Published: October 10, 2016. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Jasper Du Preez was maar van skooldae ‘n haan onder die henne. ‘n Regte jong Don Juan wat vroue se harte onstuimig laat klop het as hulle in sy teenwoordigheid was. Don Juan kry 'n Vryersles is maar net een van 28 stories, verhale en sketse Liefde, Humor, Spanning, Drama is alles deel van hierdie lekkerlees bundel wat nou gratis afgelaai kan word. Kry gerus ook gratis: Die liefde volgens Isabell
Bridget and the Burglar
Series: Bridget the little Daschund. Price: Free! Words: 970. Language: English. Published: September 20, 2016. Categories: Fiction » Children’s books » Animals
(4.00)
In Bridget and the Burglar you, the reader, will get to know this brave little dog This is the first book in a series of Five and is free..
Die liefde volgens Isabella
Price: Free! Words: 21,330. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016. Categories: Fiction » Romance » Short stories
'n Boek gevul met stories, verhale en skets van die liefde oor die liefde..
Stemme - Voices
Price: Free! Words: 6,330. Language: Afrikaans. Published: September 1, 2016. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry
'n Bundel gedigte deur verskeie digters saamgestel deur Arnold Lacock

Arnold Lacock's tag cloud