Chantal Pretorius

Biography

https://thewritepractice.com/how-to-write-a-short-story/

https://www.wikihow.com/Write-Flash-Fiction

https://www.amazon.com/gp/bestsellers/digital-text/7588771011/ref=pd_zg_hrsr_digital-text_1_1_last

http://blogs.sun.ac.za/legalwriting/files/2017/03/2017-SKRYFGIDS.pdf

www. canva.com (free ebook covers or pinterest)

Where to find Chantal Pretorius online

Facebook: Facebook profile

Books

Ruimtes
Price: Free! Words: 17,110. Language: Afrikaans. Published: January 29, 2019. Categories: Fiction » Fantasy » General
Sy haal haar flitslig uit. Sy sluimer in die donker grot in. Haar flitslig flits orals in die grot. Daar is niemand binne nie. Krippel gaan sy om die volgende hoek. Sy skrik. Sien iemand eenkant stilstaan. “Dwayne, is dit jy?” fluister sy en lig die flits op hom. Hy het krapmerke in sy gesig, nek en arms. Hy val net daar neer op die grondvloer. Sy loop stadig nader.
Droom die stories
Price: Free! Words: 4,650. Language: Afrikaans. Published: January 29, 2019. Categories: Fiction » Adventure » General
Sy sien Alex verlaat die oerwoud en vlieg terug kasteel toe. Talia aan die anderkant, keer na haar houtstomphuisie toe. Sy luister na die daggeluide.Dit is stil. Sy weet, Pieter is veilig na die partytjie toe. En haar een dag redding is suksesvol afgehandel.
Spookmasjien
Price: Free! Words: 1,750. Language: Afrikaans. Published: January 27, 2019. Categories: Fiction » Horror » Ghost
Don se hart klop in sy keel nou. Hy ruk die deur oop en hardloop patio toe. Skrik, toe die deur vanself toeslaan. Ook vensters daarna, so hard dat die glas breek. Don probeer te keer met sy arms, maar die glasstukke tref sy arms. Hy val agteroor en rol van die betontrappe af.
Indie
Price: Free! Words: 810. Language: Afrikaans. Published: January 27, 2019. Categories: Fiction » Children’s books » Action & Adventure / Pirates
Die karretjie stop by die vuilgrys volstruise. Indie haal sy foon uit en neem foto’s. Hy neem ook foto’s van Becky en Martha. Hulle ry verder rond. Langs die dun teerpad is ’n restaurant. Hulle stop daar en eet vleisburgers, skyfies en melkskommels.
Living The Simple Life
Price: Free! Words: 1,520. Language: Simple English. Published: January 27, 2019. Categories: Fiction » Holiday » Family
Finally, he chose a neat table with roses in a vase situated in the middle. He asks for classical music to play in the background or will it be better to leave the pop lyrics on? He sits on a chair, ask for two menus. Then he sighs, breathes slowly in and out his lungs, feels a little bit dizzy.

Chantal Pretorius' tag cloud


Smashwords book reviews by Chantal Pretorius

  • Poetry on Jan. 27, 2019

    I enjoyd it very much.