Chris Huisamen

Biography

Ek is `n Weskus Klong wat so arm grootgeword het dat ek die skool na Std. 7 verlaat het. Later Matriek oor die pos gemaak. Eerste jare na skool kontrak werk oor die hele land gedoen. Later by die Diamantmyne gaan werk. Kursusse gedoen in die Maatskappy en die laaste jare opleiding gedoen op Grondverskuiwingsmasjiene. Groot gedeelte van my Pensioen verloor in `n besigheid. Nou probeer ek boeke skryf vir oorlewing.

Where to buy in print


Books

Vaslê
By Chris Huisamen
Price: $1.35 USD. Words: 10,160. Language: Afrikaans. Published: April 13, 2013 by Kameeldoring Boeke. Category: Nonfiction
In ons Kinderjare was ons streng volgens die Tien Gebooie groot gemaak. Een daarvan was dat jy nie mag steel nie. Ons het egter, ek kan eerlikwaar sê, nooit gesteel nie maar wel vasgelê. Vir ons het vaslê beteken om te vat sonder om iemand anders skade te berokken.
Inspirerende Gedigte
By Chris Huisamen
Price: $1.25 USD. Words: 20,930. Language: Afrikaans. Published: March 30, 2013 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction
Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag, Adam het op sy Vrou gewag, Aan die Slaap geraak en Wakker geword, Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort, Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar, Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar, Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal, Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.
Ek Lag Julle Dood vir my
By Chris Huisamen
Price: $1.25 USD. Words: 36,410. Language: Afrikaans. Published: February 20, 2013 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction
Hierdie is 'n lys van Chris se beste grappies en stories wat hy saamgevat het in een bundel. Chris Huisamen is 'n Weskus klong en daarom is hy gebore met die natuurlike gawe om 'n storie goed te vertel. Hulle het op `n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat hy 9 jaar oud was en toe word sy pa verplaas Doringbaai toe. Wanneer `n mens vir jouself kan lag, reken hy, sal jy altyd iets hê om oor te lag

Chris Huisamen’s tag cloud

christelik    comedy    doringbaai    gebed    gedigte    geloof    grappies    humor    inspirasie    kinderjare    koekenaap    kwinkslae    lambertsbaai    lekker lag    stories    vrugte steel    weskus klong