C M Christians

Biography

Ek is 'n boekwurm wat op 'n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. As kind het ek een droom gehad: om eendag 'n skrywer te word. Ek het na skool tale gaan studeer en het my liefde vir die geskrewe woord nooit verloor nie, selfs tussen deur 'n besige stadslewe en klein voetjies wat ons huis soos 'n treinstasie laat voel!

Honderde stories het oor die jare in my verbeelding afgespeel, maar dis eers nadat ek vir my kinders stories moes begin opmaak, dat ek weer my droom lewe gegee het. Met die ondersteuning van my man, het ek uiteindelik die moed bymekaar geskraap om my eerste boek te skryf. ​

Ek hoop elke leser geniet die karakters wat ek neerpen. Elkeen het 'n stukkie van my siel - goed en sleg!

Smashwords Interview

When did you first start writing?
I started writing short stories when I was ten years old. I dabbled at poetry in my teenage years, but only started writing seriously in my twenties.
What motivated you to become an indie author?
I think it was more an urge, than a motivation! So many stories, characters and dialogue...what to do with them but write their stories...
Read more of this interview.

Books

Joune
Pre-release—available October 23, 2018. Price: $6.99 USD. Language: Afrikaans. Categories: Fiction » Romance » Contemporary, Fiction » Romance » General
Ashton Mckenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet. Jesse kom gooi sy perfek georganiseerde lewe om en word vir hom die enigste waarheid in sy lewe. Iemand wie hy nodig het, begeer en met sy lewe sal beskerm. Hulle verhaal het onverwagse draaie, mure wat afgebreek moet word en ‘n gevaarlike element wat dreig om hul toekoms saam te verongeluk.

C M Christians' tag cloud