Melissa McDonald

Biography

Melissa skrywer van tiener-fiksie en Mot kry kleur vertel in tiener-taal die soet en suur van tiener-wees

Where to buy in print


Books

Mot kry kleur
Price: $3.99 USD. Words: 38,310. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Young adult or teen » Drama
Melissa McDonald skrywer van Mot kry kleur, kry dit reg om die lewe en liefde van tieners so mooi te verwoord in die boek. Hoe die liefde ook toeslaan in die tienerfase. Die dagboek wat gehou word deur 'n jong tienermeisie gee jou die dieper kyk van hoe 'n tiener funksioneer. Dit is 'n oulike boek en word aanbeveel vir tieners om dit te lees.

Melissa McDonald's tag cloud