Jan van Duyker

Books

Die Koggelanemoon
By
Price: $9.99 USD. Words: 12,660. Language: Afrikaans. Published: April 20, 2013 by Primedia eLaunch. Category: Screenplays » Drama
"Die Koggelanemoon" is 'n hoofsaaklik Afrikaanse en gedeeltelik Engelse draaiboek vir 'n kort film. Dit is wetenskap fiksie en nie gebaseer op enige werklike persone of plekke nie. Die storie draai om 'n begaafde student, Sebastiaan Boonzaaier, wat 'n paar harde stampe ervaar in die lewe. Hy eidig in die hospitaal deur die toedoen van die booswig, dr. Ivy…
Giggel oor gister
By
Price: $6.49 USD. Words: 14,980. Language: Afrikaans. Published: April 8, 2013 by Primedia eLaunch. Category: Fiction » Poetry » Contemporary Poetry
"Giggel Oor Gister" is 'n alternatiewe Afrikaanse digbundel. Dit bestaan uit 170 gedigte en drie kleur illustraties. Die digter het gebruik gemaak van 58 formele gedig strukture wat meestal voorkom in Engelse, Italiaanse, Japanese en Indiese digkuns. Dit poog om 'n verwysings werk te wees vir beginner digters.
Grafte op die berg
By
Price: $6.49 USD. Words: 25,530. Language: Afrikaans. Published: April 7, 2013 by Primedia eLaunch. Category: Fiction » Poetry » African Poetry
"Grafte Op Die Berg" is 'n alternatiewe Afrikaanse digbundel. Die bundel bestaan uit 177 gedigte en tien kleur illustraties. Dit het die skrywer meer as 10 jaar geneem om te voltooi. Die emosies wat reflekteer in die gedigte is gebore uit werklikke ervarings. Die feit dat die bundel voltooi is was op sy eie 'n wonderwerk.

Jan van Duyker’s tag cloud

afrikaans    afrikaanse    alternative    gedigte    humor    poem    poetry    political    psychological    screenplay