Nicolette Fouldien

Biography

Nicolette Fouldien is 'n skrywer van kortverhale en haar As die binnekamer praat is 'n uitstekende bundle om aan te skaf.

Books

As die binnekamer praat
Price: $3.99 USD. Words: 58,140. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Coming of age
Met haar ruim omgee-hart raak Nicy Fouldien lewens aan. Hetsy op die radio, deur artikels in tydskrifte, haar poësie, persoonlike interaksie en betrokkenheid in die gemeenskap. Wanneer Nicy jou lewe betree,is niks ooit weer dieselfde nie. Haar insig in die lewe, empatie vir haar naaste, sprankelende persoonlikheid en liefde maak enige kontak met haar ‘n spesiale geleentheid.- Philip Nel

Nicolette Fouldien's tag cloud