Lizeth Keulder

Biography

Ek lief die kreatiewe sy van die lewe, om te ontsnap van elke dag se gewoel deur woorde te rangskik in iets wat vir my sin maak. Die misterie van die mens en die lewe amuseer my eindeloos. Ek geniet om my gevoel vir mense weer te gee in woorde en fotos. Op die ou einde is dit slegs herinneringe wat oorbly, daarom skryf ek neer en lees dit weer.

Ek bly in Pretoria in sonnige Suid Afrika saam met my 3 manne. Baie van my pen-gedagtes word deur hulle geinspireer - nooit 'n enkele vervelige oomblik!

Where to find Lizeth Keulder online

Facebook: Facebook profile

Books

Een verkeerde afdraai
Price: Free! Words: 2,590. Language: English. Published: January 30, 2016. Categories: Essay » Sociology, Nonfiction » Inspiration » Personal inspiration
Een verkeerde afdraai, is die hartsverhaal oor die brose menslikheid en die vernietigende gevolge van 'n verkeerde besluit in die lewe. Dit herinner aan die moontlikheid van die situasie in enige lewe.

Lizeth Keulder's tag cloud

agdraaipad    liefde    passie    trots    verraad   

Lizeth Keulder's favorite authors on Smashwords

Jeanne Olivier
Latest book: The Lady in the Forest. Published October 20, 2012. (4.60 from 5 reviews)