Martha Poller

Biography

Hoe gebeur dit dat ‘n doodgewone ma, onderwyseres, huisvrou...wat nog? ewe skielik aan die skryf gaan? Ek dink dit is wanneer ander mense in jou iets raaksien waarvan jy self nie bewus was nie. Of... dalk het jy geweet, maar die moed het net (so effens) ontbreek? Dan kort jy net so ‘n hupstootjie van iemand om die pen op te tel.
Ek hoor iemand brom dat ‘n mens nie op 62 jou droom kan begin uitleef nie. Nee, my vriend, jy is verkeerd. Mag jy ook jou visie vind en uitleef en die heerlikheid daarvan beleef.

Where to find Martha Poller online


Where to buy in print


Books

Hagar
Price: $2.99 USD. Words: 82,300. Language: Afrikaans. Published: July 11, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Religious
Die storie van Hagar is eintlik maar ons almal se storie. Elkeen van ons het ‘n Hagar, ‘n Abraham, ‘n Sara iewers in ons. Afhangende van hoe ons daarna kyk, kan dit my of jou storie wees hierdie. Ek wou en ek moes al lankal my eie storie skryf, maar terwyl ek nie die moed het daarvoor nie, sien dan die storie van Hagar as my eie lewensverhaal.

Martha Poller's tag cloud