Sampie Strydom

Biography

Ek is gebore net voor die land 'n republiek geword het in 1960. 'n Pa van 4 kinders en oupa van 3. Ek was ook 'n kind en 'n spelerige een daarby, dit meer interessant gevind as skoolwerk. Dit kan my pa, ma, oupa en ouma bevestig. Dit is 'n voorreg om kind te wees, kattekwaad aan te vang, opregte eerlike speletjies te speel en o ja, moenie van Cowboys en Crooks vergeet nie.

Ek sou graag vandag se kinders so wou sien groot word. Om regtig kinders te wees soos toe ons kinders was. Vandag se kinders word met nuwe tegnologie groot, sit voor rekenaars en televisie. Ek sê nie dit is verkeerd nie maar daar is 'n hele wêreld daar buite om ontdek te word.

Books

Kattekwaad: Jag, Visvang en ander
Price: $1.09 USD. Words: 21,880. Language: Afrikaans. Published: March 22, 2016 by Kameeldoring Boeke. Categories: Nonfiction » Sports & outdoor recreation » Hunting, Nonfiction » Sports & outdoor recreation » Fishing
Vir Hansie en sy vriende is elke dag 'n nuwe avontuur. Elke dag 'n kans om nuwe dinge te beleef, van jag tot 'n vakansie by die see. Dit word nooit regtig so beplan nie maar elke dag is 'n nuwe kans vir KATTEKWAAD.

Sampie Strydom's tag cloud

jag    kattekwaad    plaaslewe    seuns avonture    vakansie    visvang