Heleen Malherbe

Biography

Heleen is die stigter van Malherbe Uitgewers. Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.

In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is ’n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans ’n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.

Where to find Heleen Malherbe online

Books

As die liefde seëvier
Price: $2.99 USD. Words: 10,930. Language: Afrikaans. Published: September 27, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Sal die liefde kan seëvier deur ‘n droogte-seisoen in die natuur in die lewe as Amanda smag na ‘n kindjie en Paul verlate wag op reën. ‘n Verhaal van liefde, woede, verlatenheid en uiteindelik seëvier die liefde.‘n Trilogie wat jou deur die lewens van mense neem op soek na liefde wat deur jare se loop tog telkemale deur omstandighede gedwing word om te oorweeg. Die liefde seëvier altyd.
Uit Veerpen se Skatkamers
Price: $3.99 USD. Words: 31,030. Language: Afrikaans. Published: September 12, 2016 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Coming of age
Uit veerpen se skatkis is 'n bundle kortverhale wat jou laat lag, laat huil en somtyds swets ook. Daar is 'n groot verskeidenheid kortverhale wat jou 'n lekkerlees-bundel sal laat geniet

Heleen Malherbe's tag cloud