Johan Botha

Publisher info

I am an author and publisher and supplier of books. Fiction, biography, training manuals, school books and do it yourself books.

Smashwords Interview

What motivated you to become an indie author?
The freedom to express myself and not having to wait ages for a book to get published.
What is the greatest joy of writing for you?
Writing creates another world for me. I used to hide there as a child and always felt safe between the pages of books. Releasing my innermost feelings on paper creates a sense of freedom and happiness.
Read more of this interview.

Where to find Johan Botha online


Publisher of



Armand word opgelei - Volume 2
Price: $0.99 USD. Words: 10,500. Language: Afrikaans. Published: April 19, 2017 by Johan Botha. Categories: Fiction » Erotica » Menage/Multiple Partners
Armand is nog erg ontstoke oor die vorige dag se gebeure maar tog kan hy en sy vroutjie nie dinge uitsorteer nie. Wanneer kom Mario dan nou weer? Wat lê vorentoe vir die hele deurmekaar spul.Wat is die verassing waarvan Mario gepraat het? Seks en probleem huwelike werk nie uit nie maar wat gebeur as daar nog iemand op die horison verskyn. Wat gebeur as die seks rolle verander en rof word? Erg rof?
Armand word afgepers - Volume 1
Price: $0.99 USD. Words: 6,760. Language: Afrikaans. Published: April 18, 2017 by Johan Botha. Categories: Fiction » Erotica » Couples Erotica, Fiction » Gay & lesbian fiction » Gay
Armand probeer sy huwelik red. Skielik uit die bloute word hy herinner aan goed wat hy 11 jaar terug gedoen het om vir sy huwelik te kan betaal. Hy word afgepers on 'n seks slaaf te word en is magteloos om nee te sê. wat gaan hy doen? Wat gaan gebeur vorentoe? Gaan hy ooit weer hieruit kom en gelukkig wees? Kan hy sy huwelik nog red na wat nou gebeur?

Books

The Character
Price: Free! Words: 1,400. Language: English. Published: April 19, 2017. Categories: Fiction » Fantasy » Paranormal
How does an author get his characters to work for him? Do they come to life? Does he dream about them? What would happen if one of them actually did come to life just as the author wants to give everything up? The Character give you a great idea when author, John hits an all time low in his life and then suddenly .......
Behind Closed Doors
Price: $2.99 USD. Words: 44,370. Language: English. Published: April 20, 2015. Categories: Nonfiction » Relationships and Family » Abuse / general
Written from the heart! behind Closed Doors is the journey of an abused child growing into a man having to find and fend for himself. He has to struggle and fight the life that was dealt to him as a 5 year old child where he starts to forgive and live after writing Behind Closed Doors in order to understand what happened in his past! A true story of struggle and growth of acceptance and forgiving!

Johan Botha's tag cloud


Smashwords book reviews by Johan Botha

  • Fatal Fantasy on Nov. 26, 2015

    Die lewe loop draaie met n mens. Fatal Fantasy bewys dit weereens en as jou paadjie geskryf is, dan is dit die pad wat jy loop al probeer jy dit ontwyk. Sonja en Marius kan nie vir hulle droom weg hardloop nie al wil hulle. Dit is so geskryf in die sterre en hulle sal mekaar ontmoet maak nie saak wat nie. Klets kamers kan groot probleme veroorsaak maar dit het ook baie mense bymekaar gebring. Fatal Fantasy is 'n puik verhaal soos net Flamingcrystal dit kan skryf. Geniet dit!