Wilmarí Jooste

Biography

Wilmari Jooste is gebore in Zeerust waar sy ook gematrikuleer het. Deur haar skooljare het sy reeds haar instrukteurseksamen in ballet voltooi en het direk na matriek sewe dansskole bedryf in die Vrystaat waarna sy ook kwallifiseer het in moderne dans, hip hop, kontemporêre dans, en tap.

Vanaf 2016 woon sy in Ladismith waar sy steeds dansklasse aanbied. Wilmarí het in 1997 haar eerste boek op die rak gehad.

Where to find Wilmarí Jooste online


Where to buy in print


Books

Vlug of veg
Price: $2.99 USD. Words: 70,060. Language: Afrikaans. Published: July 22, 2018 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » New adult
Opgedra aan soveel vroue wat daagliks blootgestel word aan emosionele of fisieke mishandeling, en vasgevang word in die bose kringloop daarvan.

Wilmarí Jooste's tag cloud