Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / Social Issues

Corporate Logos:Consumerism and the Growth of Apostasy
Price: $4.99 USD. Words: 142,840. Language: English. Published: May 10, 2014. Categories: Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / Social Issues
Our love of consumerism and capitalism has changed the focus of Christianity to exploitation, as well as the proliferation of false teaching because of love of money.
Ek is...'n Openbaring
Price: $4.00 USD. Words: 153,970. Language: Afrikaans. Published: March 25, 2012. Categories: Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / Social Issues
Ek is 'n profeet wat geroep, gesalf, opgelei en vrygestel is deur God (EK IS...Eksodus 3:14) met die volgende primêre boodskap: "Om Hemel op aarde te verkry, soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid." Hierdie boek bied die leser openbarings oor die wil van God. Ek het verskeie drome, visioene en geestelike gebeure met betrekking tot verskeie relevante kwessies ontvang/ervaar.
Ek is...Hemel op Aarde
Price: $4.00 USD. Words: 100,520. Language: Afrikaans. Published: February 5, 2012. Categories: Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / Social Issues
Ek is 'n profeet wat geroep, gesalf, opgelei en vrygestel is deur God (EK IS...Eksodus 3:14) met die volgende primêre boodskap: "Om Hemel op aarde te verkry, soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid." Hierdie boek (boek 1 van 2) gee die leser riglyne oor hoe om die hemel op aarde te bereik. Die boek spreek geestelike, sielkundige, sosiale, fisiese en politieke kwessies aan.