Kerk Een-en-Twintig

Die Laaste Areafees
Series: Kerk Een-en-Twintig. Price: $4.99 USD. Words: 93,890. Language: Afrikaans. Published: December 22, 2014 by Sophia Roets. Categories: Fiction » Christian » Contemporary
(4.00 from 1 review)
Die verhaal gaan oor die korruptering van 'n kerk deur onheilige invloede wat ingesypel het soos dit in die Bybel voorspel is. Die hoofpastoor, Jaco Makkink gebruik die laaste areafees wat in die kerk gehou sou word om sy suiweringsplan uit te voer. Na hierdie boek volg nog sewe boeke oor die onderwerp. die intriges word intenser, die avontuur gevaarliker en die getroue oorblyfsel word getrouer.